Search


“You cannot treat people like garbage and worship God at the same time.” Jy kan nie God aanbid as jy ander soos vullis behandel nie.
by HJ Bestbier Morele Progressie of verval? Hoe kan ’n mens se wêreld skuif van sensitiwiteit na afgestomptheid; van sorg na misbruik of van menswaardigheid na onmenslike optredes teenoor ander. Min mense word een oggend wakker en besluit om skielik ongenaakbaar, onbeskof of wre ed te wees. Hierdie skrywe is nie bedoel as ’n veroordeling nie, maar dit poog om morele beweging te beskryf - hoe ons siening van mense soms stadigaan skuif en dan iets ontmasker in ons instinktiewe
HJ Bestbier
Mar 128 min read


SONA 2026
By Chris Botha mense help my dink asseblief want ek verstaan dalk verkeerd ek hoor ons president sê ons land se munisipaliteite faal en hy gaan nou van bo af ingryp ons president is egter eerstens die president van ‘n politieke party wat dominantheid gewoond is maar wat toenemend beheer verloor afhanklik word van koalisies en met alles só misluk dat als waaraan hulle vat vrot dit lyk vir my of demokratiese sentralisme wat die party se verklaarde beleid is en die nasionale dem

Chris Botha
Feb 141 min read


‘n Gedig Vir Janneman
By Chris Botha Vroeër vanoggend [i] , ek was nog in die bed, kry ek ‘n WhatsApp-boodskap van my vriend Janneman [ii] . Janneman is onlangs verkies tot vise-voorsitter van ‘n affêring. Janneman skryf vir my: ”Jy wat so lekker met woorde omgaan moet tog asseblief eendag as die inspirasie jou beetpak ietsie skryf oor die praters en makers. Ek dink vinnig maar net aan al die saampraters, teenpraters, grootpraters, twakpraters, geenpraters, moeilikmakers, vredemakers, twismake

Chris Botha
Feb 133 min read